Hoofstuk 11 (author E. Pelser)
Jouwaarlik dit is sy naam daai, oorgelewer van sy groot oupagrootjie wat van Ushbekkistan af gekom het in die laat 1800's. Maar dis nou eers 'n storie vir 'n ander dag.
Tommie suig soos 'n speelse beesbul aan die tuit van die Powerade-bottel wat hy in die kabbiehole gekry het. Die kwyl spat sommer sulke lang drade toe ou Tom beheer oor sy sluk-reaksie verloor en die helfte van die bottel by die venster uitspoeg. "Dis nou mos nie Vodka en Oros die nie, dit proe soos piepiewater". Dit slaan Willie soos 'n beespoot teen die kniegskyf teen Mag 12. "O ja. Sorry. Ek was noudieaand te gesuip om te stop en pie, toe ek van McGinty's af kom, toe gebruik ek sommer die bottel".
Tommie kyk hom so met verlate oë aan. "Jou Bliksem" snou hy hom toe. Maar die twee is nou al so lank beste vrinne dat so iets nie tussen hulle sal kom nie. Hulle het immers op ou Skeelsannet se 18de verjaarsdag altwee met Lospetro gestoei. Nie daai Rofstoei soos in die flieks nie, ordentelike STOEI. So hulle is heel gewoond aan mekaar se doen en late en dinge.
Die teerpad in die gewêste is heel in sy moer. Dit het nou gebeur toe ou Jan Pille die een nag te veel gepille het, en met sy New Holland Trekker en Dormas, dis die harde grond wat toe die teerpad was, om te dis. Hy het dit reggekry, maar sit immers nogsteeds in die tronk vir roekelose en nalatige saakbeskadiging. Of so iets. Hulle sukkel maar so stamp-stamp in die pad af. Tot hulle 'n spietkop gewaar wat hulle sommer daar-en-dan aftrek vir te vinnig bestuur.
"Was die aanloopbaan te kort?" snou die spietkop. "Eks laat vir werk" sê Willem half geirriteerd. "Nou watse werk doen jy?" "Ek's 'n rektum rek spesialis" "Nou wat is dit nou eintlik?" "Ek rek mense se anusse. Ek sit eers een vinger in, werk hom so bietjie rond, totdat ek twee kan inkry. Dan werk ek dit so aan en so voorts totdat ek altwee hande inhet en rek hom dan so 6 voet" "Nou wat de moer doen mens met 'n 6 voet poephol?" "Jy gee hom 'n radar met kakhi's, en laat hom langs die pad staan ...."
'n Verbysterde uitdrukking kom op Tommie se gesig. Hy wil homself natmaak soos hy wil lag, maar hou dit toe maar in. Want hy weet. Die storie gaan hulle trip so effens vertraag.
2 Comments:
Mense, ek's saam met Willem op hierdie ene.
Flippen hel, hou dit asb. by PG 13, en nie R18 nie, asseblief. Daar is familielede soos ouma's en sussies en goed wat dalk hierdie dinge lees.
Soos die Engelsman sou sê: "be funny, but not offensive"
Ja edrich. jaco. hou dit skoon. dis nie julle flippen autobiografie die nie, dis 'n fantasie verhaal bo uit die noord transvaal. Ek dink die ouens het genoeg gesuip, gespyker en gepiss...dit gaan moeilik wees vir wilbur smith om hierop te verbetter. en speedcops is ook mense, en self dalk leesers...alhoewel ek twyfel oor my laaste stelling.
Post a Comment
<< Home